Nuwe  Begin  Christen Sentrum
 Christelike Bemagtiging vir Middel Afhanklikheid
2 KOR. 4:5-6
 Want ons verkondig nie onsself nie, maar Christus Jesus as Here, en onsself as julle diensknegte om Jesus wil. 
Want God wat gesê het dat daar uit duisternis lig moet skyn—dit is Hy wat in ons harte geskyn het om die verligting te bring van die kennis van die heerlikheid van God in die aangesig van Jesus Christus. 
 

Tuisblad
Print this pageAdd to Favorite



Christelike Bemagtiging IS die enigste ware genesing vir Middel-Afhanklikheid.

Met JESUS in jou lewe word jou denke sodanig omvorm dat verkeerde keuses onmoontlik is.